VAALDRIEHOEK - Vaaldriehoek Mazda eienaars word herinner dat Mazda Suid-Afrika sekere Mazda modelle herroep weens foutiewe lugsakke. Mazda Suid-Afrika het gesê meeste eienaars van Mazda voertuie wat vroeër herroep is, het nog nie hul motors na die handelaars geneem vir...