August 21, 2019

VAALDRIEHOEK - Inflasie het verlede maand tot vier persent teruggesak vanaf 4,5% in Junie. Statistiek Suid-Afrika sê die belangrikste bydraers tot Julie se jaarlikse hooflyn-inflasie was voedsel en nie-alkoholiese drank, asook behuising en openbare dienste. Kosprysinfl...

November 22, 2018

VAALDRIEHOEK - Die Reserwebank se monetêre beleidskomitee het aangekondig dat die terugkoopkoers met 25 basispunte verhoog tot 6,75%. Dit beteken dat handelsbanke hulle prima-uitleenkoers gaan verhoog tot 10,25%. Die president van die sentrale bank, Lesetja Kganyago, s...

September 19, 2018

VAALDRIEHOEK - Gegewens van Statistiek Suid-Afrika dui daarop dat verbruikersinflasie verlede maand tot 4,9% verlangsaam het in vergeleke met 5,1% in Julie. Kerninflasie, uitgesluit die prys van voedsel, nie-alkoholiese produkte, petrol en energie, het op 'n jaargronds...

July 18, 2018

VAALDRIEHOEK - Statistieke Suid-Afrika (SSA) het pas bekend gemaak die inflasiekoers vir Junie was 4,6% hoër as die 4,4% in Mei en al aansienlik hoër as die onderste draaipunt van 3,8% in Maart. SSA het ook bekend gemaak dat inflasie op ʼn maandgrondslag tot 0,4% in Jun...

June 20, 2018

VAALDRIEHOEK - Dit is redelik goeie nuus vir Vaaldriehoek en ander Suid-Afrikaanse verbruikers dat hulle in Mei net 4,4% duurder vir hul inkopies as ’n jaar gelede betaal het. Bejaardes trek egter swaarder, met inflasie vir pensioentrekkers wat tot 4,7% opgeskiet het....

April 30, 2018

VAAL TRIANGLE - An economist has warned that consumers should brace themselves for an increase in food prices. This follows the announcement by the Energy Department that fuel price is set to increase by 49 cents and diesel will cost between 58 and 59 cents a litre mor...

Please reload

Archive
Please reload

Search By Tags