VAALDRIEHOEK - Die Liberty-groep se bestuur sê dit blyk nie of enige kliënte geld verloor het in die voorval waarin ‘n kuberkraker sy rekenaarstelsel binnegedring en geld geëis het nie. Liberty sê al sy kliënte se inligting is nog veilig en sy polisse en kontrakte bly...