top of page


Fri, 31 Oct
|Meyerton
Afriforum - Tak Midvaal Golfdag
Op 31 Oktober hou Afriforum-Tak in Midvaal ‘n Golf Dag by Meyerton golfbaan. Formaat - 4-Ball Better Ball Stableford met ‘n “shotgun” begin om 10:45.Registrasie is vanaf 9uur.‘n Gaatjie kan ook geborg word teen R1500.Ligte ete sal ingesluit wees met prysuitdeling.Vir inligting- Hennie 079 876 4559
bottom of page


