top of page


Thu, 16 Jul
|Maccauvlei Golf Club
Die Hervormde Kerk Drie Riviere Golf Dag
Die Hervormde Kerk Drie Riviere hou hul golf dag op die 24ste Julie by Maccauvlei Golf Club. Inskrywings is R2000 per vier bal. Registrasie is vanaf 9:30 met ‘n Shotgun Start om 11uur. Formaat is ‘n 2 ball betterball stableford.
bottom of page

.jpg)