top of page


Fri, 05 Jun
|Garieb Street
EG Kerk Sasolburg Karnavalaand 5 Junie 2026
Op Vrydag 5 Junie vanaf 5:30 die middag, hou EG Kerk Sasolburg, hoek van Dal Josephat en Gariebstraat, Sasolburg, ‘n Karnavalaand. Toegang is gratis. Daar sal baie speletjies, heerlike kos, lekker pryse om te wen, en meer wees Vir meer inligting skakel Dominee Martin Botha by 067 656 2018
bottom of page


