top of page


Ongoing Weekly Event
|Vereeniging
Hoerskool Phoenix Vereeniging Vlooimark
Elke Saterdag vanaf die 5de April sal daar ‘n vlooimark wees by Phoenix Hoërskool, Vereeniging om fondse in te samel vir die skool. Koste vir ‘n stalletjie is R100 per Stalletjie. Vir enige navrae, skakel Steve by 064-980-2077
bottom of page