top of page


Sat, 06 Jun
|Hertz Boulevard
NG Collage Gemeente Boeremark
Op 6 Junie vanaf 8:00 - 12:00 hou NG Collage Gemeente Boeremark op die hoek van Siemens Straat en Hertz Boulevard. Kom geniet die oggend saam. Lekker musiek, koek tafel en 'n koffie hoekie. Wit olifant tafel en nog vele meer !! Vir navrae kontak 083 276 1808 / 083 660 5039
bottom of page


