top of page


Sat, 26 Apr
|Vaal Dam
NG Kerk Oranjeville Hengel Kompetisie
NG Kerk Oranjeville bied aan -Vaaldam Cast Master Hengelkompetisie op 26 April by Biermans Hengelwater. Hekke open 5:30,kompetisie begin 7uur. Inweeg is 3uur die middag. Kaartjies is R350 pp. Op die spel is die Master Karp Prys van R30 000 en die Master Baber Prys van R20 000. Kontak 076 897 1470
bottom of page