top of page


Fri, 18 Apr
|Vredefort
Vredefort 2025 Kruistog
Op Goeie Vrydag,18 April,kom stap saam, 2025 Kruistog by Vredefort Sportgronde 10:30 – 14:00.‘n Staptog van 3km deur ‘n Vrystaatse dorpie om die wonderlike verlossingswerk van Jesus Christus aan die kruis te vier. Vir meer inligting, skakel 079 874 1860
bottom of page