Die PappaChef Show!
Dit is dan met GROOT opgewondenheid dat ons 2020 tegemoet hardloop & met oorgawe Die PappaChef Show afskop op jou plaaslike gemeenskaps-90.6!.Hierdie program is ‘n eerste vir radio en verander die landskap van kos-radio radikaal. Nie net kan jy hierdie lekker luister radio program op FM geniet nie, maar sien hoe elke gas saam kook in Die PappaChef Kombuis.
In hierdie program kuier Pieter Malan, alias PappaChef met bekendes van heinde en ver. Hulle gesels kos-stories, erfenis & lag lekker saam. Jy leer ken hier ‘n ander kant van jou gunsteling bekendes & hoor die stories wat elkeen se regte mens-wees verklap.
Jy kan saam kuier in die kombuis deur net na afloop van die radio program, in te skakel op jou 90.6 se Sosiale Media platforms. Moenie net luister nie, kyk saam hoe kook ons bekendes, hoe hulle familie resepte deel en ‘n paar kos geheime verklap
.
.jpg)
We bringing sexy back! Kuier saam met (Pieter Malan) alias #PappaChef & die smeulende sexy manne van (DZL) in die PappaChef kombuis! Dis lekker lag & ongelooflike stories, die week op #DiePappaChefShow!

Eet jouself sexy! Kliek hier vir (DZL) & (Pieter Malan) se lekkerste resepte! 📲 http://bit.ly/30X1YpQ A-maize-zing pap & vleis sosaties met
Cremora-tert vir nagereg! Yum! 😋
Dankie, (Ambassador Factory Shop SA) dat julle hierdie kuiertjies moontlik maak! Gaan loer gerus watter lekkerte in hulle winkels beskikbaar is & kry sommer jou #PappaChef produkte ook hier 📲 http://bit.ly/2Eo69AE! #KosKuns #KosRadio
Nicholis Louw kuier saam Pieter Malan
in die PappaChef kombus

Dit het gekook in die PappaChef kombuis dié week! Kliek hier vir Nicholis se Piesang & Kaas Omelette resep of Pieter se Kondensmelk Melkkos resep: http://bit.ly/2tnACg1 #DiePappaChefShow
Hierdie week ontmoet (PieterMalan) vir (Hannes van der Walt) op Die PappaChef Show! Hy is baie meer as net 'n Gospel Sanger, kom hoor sy stories en gaan op reis deur sy nuwe uitdagings!
_JPG.jpg)
Kliek hier vir die resepte van (Hannes van der Walt) se Broccoli slaai en Pieter se FANCY pap & wors torings: http://bit.ly/2R8DZ2D #DiePappaChefShow #
Die hemel weet! Hierdie week se gas op #DiePappaChefShow het geen bekendstelling nodig nie! Ons leer ken die regte (Manie Jackson)! Die man wat ewe tuis is agter die potte as agter die mikrofoon!
_JPG.jpg)