top of page
Search

2023 begin met baie goeie nuus vir motoriste

VAALDRIEHOEK - 2023 begin met baie goeie nuus vir motoriste. AfriNuus berig diesel sal met byna R3 per liter goedkoper word en petrol met byna R2 per liter.

Die oorverhalings lyk nou soos volg:

* 95-oktaan-petrol: Daal met R1,94 per liter;

* 93-oktaan-petrol: Daal met R1,96 per liter;

* diesel met 0,05% swael: Daal met R2,68 per liter;

* diesel met 0,005% swael: Daal met R2,79 per liter; en

* paraffien: Daal met R2,11 per liter.

Die bogenoemde data is op Maandag 19 Desember vasgestel.

FOTO: (Verskaf)


16 views0 comments
bottom of page