
4.2 Aardbewing gister in Stilfontein
STILFONTEIN - Volgens die United States Geological Survey het gistermiddag se aardbewing in Stilfontein 4,2 op die Richterskaal gemeet. Die aarbewing het half-4 plaasgevind so 4km buite Stilfontein in die Noord-Wes, omtrent 45km van Potchefstroom af. Die skuddings is volgens berigte tot in Bothaville gevoel.
FOTO: (AEAS)
