top of page
Search

69 van Emfuleni se munisipale voertuie se lisensieskywe het verval.

Writer: 90.6 FM News90.6 FM News

EMFULENI - Die Vryheidsfront Plus sê verkeersbeamptes van die Emfuleni-munisipaliteit moenie langer toegelaat word om die wet af te dwing terwyl hulle verkeersvoertuie gebruik waarvan die lisensieskyfies verval het nie. Die 69 voertuie wat die munisipaliteit tans vir wetstoepassing en dienslewering gebruik, se lisensieskyfies het onderskeidelik in April en Augustus verval. Die VF Plus-raadslid, Gerda Senekal, sê dit bewys weer eens die ANC is totaal onbevoeg om Emfuleni suksesvol te bestuur.



 
 
 

Recent Posts

See All

Comments


906 VCR BANNER.png
bottom of page