VAALDRIEHOEK - Die Outomobiel Assosiasie is bekommerd oor die onduidelikheid oor die verkryging van druktoerusting vir die nuwe slimkaart-rybewyse. Die AA woordvoerder, Layton Beard, sê burgers moet weet watter prosesse gevolg is en hoeveel dit sal kos. Hy sê die Departement van Vervoer is op koers met die nuwe kaarte en druktoerusting te midde van die aanvanklike uitdagings met die aanstel van gepaste diensverskaffers.
FOTO: (Verskaf)
Comments