top of page
Search

AA versoek die regering om stygende brandstofkoste aan te spreek

VAALDRIEHOEK - Die Automobiel-Assosiasie (AA) het ‘n beroep op die regering gedoen om die stygende brandstofkoste dringend aan te spreek. Die AA se versoek kom voor die minister van Finansies, Enoch Godongwana, se begrotingsrede volgende week. Die AA sê die regering moet maniere vind om die stygende brandstofkoste te versag. Die organisasie se Layton Beard sê een manier om dit te doen is deur die huidige brandstofprysmodel te hersien.

FOTO: (Verskaf)


11 views0 comments
bottom of page