Search

AA verwag dat die petrolprys aansienlik gaan daal volgende maand

VAALDRIEHOEK - Vaaldriehoekers gaan nog 'n groot daling in die brandstofprys sien volgende maand. Die Automobiel-Assosiasie (AA) verwag in Mei nog ’n groot daling in brandstofpryse. Die AA voorspel dat die petrolprys met R1,74 sent per liter kan daal, diesel met R1,56 en lampolie met ’n allemuntige R2,18. Die AA sê die daling kan - ten spyte van die rand se swak vertoning teen die Amerikaanse dollar - aan rekord-lae internasionale oliepryse toegeskryf word.

FOTO: (Verskaf)


11 views
Listen Live.jpg