top of page
Search

Abrahamsrust in Vaalpark tydelik gesluit

VAALPARK - In belang van veiligheid is die Abrahamsrust-oord in Vaalpark, Sasolburg tydelik gesluit weens die abnormaal hoë vlak van die Vaalrivier. Dit volg na 12 sluise by die Vaaldam oor die naweek oopgemaak is na weke van goeie reënval. Intussen dreig ‘n tropiese sikloon, Freddy, om nog meer reën te bring.

FOTO: (Verskaf)


6 views0 comments
bottom of page