top of page
Search

ActionSA begin ‘n veldtog om oplossings by Suid-Afrikaners te kry om die land reg te ruk.

ActionSA het met ‘n openbare veldtog begin om Suid-Afrikaners se menings te kry oor die oplossings wat nodig is om die land reg te ruk. Dit gebeur in die aanloop tot president Cyril Ramaphosa se Staatsrede op 9 Februarie. Lerato Ngobeni van ActionSA lig van die probleme uit as die infrastruktuur wat ineenstort, fase 6-beurtkrag, 12-miljoen mense wat nie werk het nie en ‘n onderwysstelsel wat jongmense nie bemagtig met die vaardighede wat hulle nodig het nie. Gaan sê jou sê:

https://www.actionsa.org.za/your-vision/



1 view0 comments
bottom of page