top of page
Search

AfriForum beplan eie kragmaatskappy

VAALDRIEHOEK - AfriForum het hulle planne om hulle eie kragmaatskappy te begin, aangekondig. Die groep het gesê hulle is keelvol vir Suid-Afrika se stryd met beurtkrag en dat hulle beplan om met C5 Captial te werk om ’n korrelbed-kernreaktor te ontwikkel wat op ’n trok kan pas en ’n hele stad van krag vir 40 jaar kan voorsien. AfriForum se rol sal wees om beleggers te kry en kenners om te help met die ontwikkeling van die reaktors.

FOTO: (Verskaf)



3 views0 comments
bottom of page