top of page
Search

AfriForum eis antwoorde oor moontlike skrapping van belastingkortings op mediese fondsbydraes

VAALDRIEHOEK - AfriForum eis die Nasionale Tesourie moet dringend antwoorde verskaf oor bewerings dat die belastingkrediet op mediese fondsbydraes geskrap gaan word. Die Gesondheidsdepartement het die bewering Dinsdag gemaak tydens ‘n voorlegging aan die Nasionale Raad van Provinsies se staande komitee oor Gesondheid en Maatskaplike Dienste. Louis Boshoff sê die burgerregte-organisasie hou vol die beëindiging van belastingafslag kan rampspoedige gevolge inhou vir individue sowel as privaat mediese fondse.

FOTO: (Verskaf)


6 views0 comments

Comments


bottom of page