top of page
Search

AfriForum sê nuwe Gauteng nommerplate kan 'n duur las word met min voordele

VAALDRIEHOEK - AfriForum het ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting 'n aansoek by die Gautengse premier, Panyaza Lesufi, en die provinsiale Departement van Paaie en Vervoer ingedien, om antwoorde te eis rondom die koste, tydsduur en doel van nuwe nommerplate vir Gauteng. Louis Boshof van AfriForum waarsku die inisiatief kan 'n duur las word met min voordele. Boshof bevraagteken die dringendheid daarvan en het verwys na groter infrastruktuurmislukkings.

 
 
 

Recent Posts

See All

Comentários


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page