Search

AfriForum se Vaaldriehoek-takke voorsien skolehulppakkette aan skole

VAALDRIEHOEK - Die AfriForum-takke in die Vaaldriehoek het 19 skolehulppakkette aan skole in die area versprei as deel van die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek wat in samewerking met AfriForum Jeug van stapel gestuur is. AfriForum se hoof vir die noordstreek, Marié Naudé, sê die skolehulppakkette bevat COVID-19-inligtingstukke, patrone vir gesigmaskers, klaskamerplakkate, elektroniese termometers, handreiniger en handreinigerstaanders. Die waarde van een pakket beloop R6 500. Skole in Vanderbijlpark, Vereeniging en Meyerton het hierdie pakkette ontvang.

FOTO: (AfriForum)



6 views