Search

AfriForum-teenboelieveldtogspan besoek Vaal Triangle Academy in Vanderbijlpark

VAALDRIEHOEK - Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 8 Februarie by die Vaal Triangle Academy in Vanderbijlpark besoek afgelê. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole. AfriForum meen dis vir hulle belangrik om ’n verskil te maak en afknouery in skole hok te slaan, daarom word elke leerder wat die teenboeliepraatjie bywoon, toegerus met die nodige vaardighede en kennis.

FOTO: (AfriForum Vanderbijlpark)



12 views0 comments