top of page
Search

AfriForum Veiligheidsdiens by Vanderbijlpark-begraafplaas hierdie Sondag

VANDERBIJLPARK - AfriForum in Vanderbijlpark doen weer hierdie Sondag, 23 Januarie, veiligheidsdiens by die Vanderbijlpark-begraafplaas vanaf 11h00 tot 14h00. Dit bied inwoners die geleentheid aan om geliefdes se grafte te besoek sonder vrees vir hul veiligheid. Inwoners word dus aangemoedig om die geleentheid te benut.

FOTO: (AFRIFORUM VANDERBIJLPARK)



10 views0 comments
bottom of page