top of page
Search

AfriForum vernuwe ‘n parkie in Vanderbijlpark

VANDERBIJLPARK - AfriForum se Vanderbijlpark-tak het as deel van hul volhoubare projek die parkie in Adderleystraat, SE2, vernuwe. Die burgerregte-organisasie het verlede naweek, met hulp van die omliggende gemeenskap, die parkie skoongemaak en die speelrame reg gekry vir ‘n nuwe laag verf. Die speelrame is gister oorgeverf. Die gemeenskap het hul dankbaarheid verklaar op sosiale media.

FOTO's: (AfriForum)









2 views0 comments
bottom of page