Search

Amptelike skoolkalender vir 2022 bekendgestel

VAALDRIEHOEK - Die Departement van Basiese Onderwys het volgende jaar se skoolkalender bekend gemaak. Dit sluit 199 skooldae in vir leerders en 202 vir onderwysers, wat gemiddeld is. Die nuwe akademiese jaar in die binnelandse provinsies, Gauteng, Vrystaat, Noordwes, Mpumalanga en Limpopo begin op 12 Januarie terwyl provinsies aan die kus, die Noord-, Wes-, Oos-Kaap en KwaZulu-Natal ‘n week later begin. Die departement sê die jaar eindig op 14 Desember vir leerders en ‘n dag later vir onderwysers.

FOTO: (News24)


4 views0 comments