Search

Begrafnisondernemers dreig met ‘n landwye staking Maandag

VAALDRIEHOEK - Meer as 3,000 begrafnis-ondernemings in Suid-Afrika dreig om Maandag te begin staak en weier om liggame af te haal as die regering nie op hulle eise reageer nie. Dit sluit die wettiging van die uitkontraktering van lykshuis-geriewe in, asook die wysigings van verordeninge om groeps-berging moontlik te maak. ‘n Woordvoerder vir die ondernemings, Thokozani Dladla, sê hulle sal nie liggame by hospitale, ongelukstonele en lykshuise afhaal nie.

FOTO: (Verskaf)



25 views