top of page
Search

Begrafplaasdiens by die Vanderbijlpark begrafplaas.

Vaaldriehoek inwoners wat graag hul geliefdes se grafte wil besoek, sal die naweek die geleentheid hê om dit onder die wakende oog van AfriForum Vanderbijlpark te doen. Die burgerregte organisasie se Vanderbijlpark-tak gaan Sondag, 23 Oktober, begraafplaasdiens doen by die Vanderbijlpark begraafplaas. Die organisasie se Johan Viljoen sê hulle sal daar wees vanaf 11:00 die oggend tot 14:00 die middag. Vanderbijpark en ander Vaaldriehoek inwoners word genooi om van die geleentheid gebruik te maak om hul geliefdes se grafte veilig te besoek.



5 views0 comments
bottom of page