Beplande massa-betoging teen BELA-wet aangekondig
- 90.6 FM News
- Oct 11, 2024
- 1 min read
VAALDRIEHOEK - AfriForum sê die Afrikaanse gemeenskap organiseer 'n dag van massa-betogings teen die BELA-wet op 5 November. Woordvoerder Kallie Kriel sê talle Afrikaanse organisasies het tydens 'n BELA-aksieberaad in Pretoria besluit om op te ruk teen die wet se taalbeleid. Hy sê die optrede is daarop gemik om Afrikaanse skole en moedertaal-onderrig te beskerm.
Comments