
Besluit oor kragtariewe tot volgende jaar uitgestel
VAALDRIEHOEK - Nersa het pas in 'n verklaring bevestig dat hy teen 12 Januarie sy besluit sal maak of hy Eskom se voorgestelde verhoging van 32% gaan aanvaar of nie. Die nuwe kragtariewe sal April 2023 ingestel word. FOTO: (Nersa)
