Search

Beurtkrag afgeskaal tot fase een

VAALDRIEHOEK - Eskom het gister aangekondig dat beurtkrag vanaf 05:00 vanoggend tot fase een afgeskaal sal word en dit sal tot 05:00 Saterdag voortduur, aangesien die opwekkingstelsel steeds erg beperk is. Die kragvoorsiener sê dat hoewel sommige opwekkingseenhede weer herstel is, het produksiekapasiteit verder by drie kragstasies verlore gegaan. Woordvoerder van Eskom, Sikonathi Mantshantsha, sê Eskom werk hard daaraan om die eenhede so gou as moontlik te herstel.

FOTO: (Verskaf)



2 views0 comments

Recent Posts

See All