top of page
Search

Beurtkrag lei tot die verlies van meer as 300-duisend Gautengse werksgeleenthede

VAALDRIEHOEK - Die DA in Gauteng sê beurtkrag het steeds ‘n reuse-impak op die provinsie se ekonomie. Volgens die party het beurtkrag daartoe gelei dat meer as 300,000 werksgeleenthede verlede jaar verlore gegaan het. Die DA-lid, Dorianne Arendse, sê volgens die LUR vir Ekonomiese Ontwikkeling, Tasneem Motara, het die land ongeveer 3,212 uur se beurtkrag gedurende 2022 ervaar vergeleke met die 1,153 uur in 2021.

FOTO: (Verskaf)


0 views0 comments
bottom of page