Search

Beurtkrag verhoog tot Fase-4

VAALDRIEHOEK - Beurtkrag is verhoog tot Fase-4 nadat ‘n eenheid van die Koeberg-kernkragsentrale in Kaapstad uitgeskop en gelei het tot ‘n verlies van sowat 930 megawatt krag. Fase-2 het vanoggend nege-uur in werking getree nadat Fase-1 vroeër geëindig het. Eskom sê Koeberg se Eenheid Een is van die kragnetwerk ontkoppel weens ‘n probleem met die turbine, maar die reaktor is steeds veilig.

FOTO: (Verskaf)

[Vir meer plaaslike nuus, volg ons 90.6 FM TV Nuus-kanaal op YouTube: https://www.youtube.com/channel/UCwIHh6lHQWP1b3MbTdf1clQ]


4 views1 comment
Listen Live.jpg