top of page
Search

Beurtkrag verlaag na fase 3 tot Saterdagoggend

Beurtkrag het vanoggend om vyfuur oorgeskakel na fase 3. Volgens Eskom gaan fase 3-beurtkrag in alle waarskynlikheid vandag en môre toegepas moet word tot en met vyfuur Saterdagoggend. Eskom-woordvoerder Sikonathi Mantshantsha sê die aanhoudende beurtkrag is noodsaaklik weens die tekort aan opwekkingskapasiteit as gevolg van aanhoudende hoë vlakke van onderbrekings, en om die noodopwekkingsreserwes verder aan te vul.

(FOTO'S: AfriForum Vanderbijlpark)








9 views0 comments
bottom of page