
Beurtkrag wink weer terwyl Eskom sukkel om die ligte aan te hou
VAALDRIEHOEK - Nadat daar vir ‘n lang ruk geen beurtkrag was nie lyk dit of Eskom in die komende week weer gaan begin sukkel om die ligte aan te hou. Eskom het luidens berigte sedert 3 Januarie ‘n beduidende daling in sy opwekkingsvermoë ervaar. Verder sê die kragvoorsiener dat die gemiddelde vraag na krag die afgelope sewe dae heelwat gestyg het.
FOTO: (Verskaf)
