top of page
Search

Binnenhuise Hokkie-wêreldbeker begin in Pretoria.

Suid-Afrika se mans- en vrouespanne sien uit na ‘n nuwe ervaring op tuisgrond wanneer die sesde toernooi van die Binnenshuise Hokkie-wêreldbeker Sondag in Pretoria begin. Die toernooi word dan die eerste keer buite die grense van Europa aangebied. Die Suid-Afrikaanse vrouespan se eerste wedstryd is Sondagoggend teen Oostenryk terwyl die manspan Australië, wat in 2018 4de gekom het, takel.

Die vrouespan se kaptein, Jess O’Connor, hoop hulle haal die kwarteindronde nadat hulle in 2015 9de gekom het.




5 views0 comments
bottom of page