top of page
Search

Brandstof prys verhogings verwag vir November

VAAL DRIEHOEK - Die Sentrale Energiefonds het op grond van ongeouditeerde data voorspel dat die prys van diesel in November met R1.60 per liter kan styg. Die prys van Petrol sal na verwagting met tussen 41 sent en 51 sent per liter toeneem. Volgens Maroela Media is die grootste bydraende faktor die verhoogte internasionale olieprys, en tot mindere mate 'n swakker rand teenoor die dollar. Die Automobiel-Assosiasie (AA) voeg by dat die verhogings verbruikers gaan seermaak, en hoewel die prys op voorlopige data gegrond is, hulle twyfel dat dat 'n ommeswaai sal wees.

FOTO: (verskaf)


4 views0 comments
bottom of page