Search

Cell C gee gratis data aan sy intekenare

VAALDRIEHOEK - Cell C het aangekondig dat hy aan al sy kliente daagliks ’n gratis hoeveelheid data gaan gee, maar sê nie hoeveel nie. Die selfoondiensverskaffer sê hy het ’n ooreenkoms met die Mededingingskommissie aangegaan oor hoe hy sy intekenare sal help om die hoë koste van data te oorbrug. Dit sluit egter nie in dat hy sy datapryse verder gaan verlaag nie.

FOTO: (Verskaf)


18 views
Listen Live.jpg