Search

Covid-19-pandemie het ’n negatiewe uitwerking op huur-inkomste

VAALDRIEHOEK - Die koronavirus-pandemie en die gevolglike grendeltyd het in die meeste provinsies ’n ernstige uitwerking op die groei in huurinkomste gehad. Volgens die jongste verhuringsaanwysers van die eiendomsbestuur-programmatuur, PayProp, was die jaar-op-jaar groeikoers vir verhurings in April, Mei en Junie onder die inflasiekoers. Die hoogste groeikoers was in die Vrystaat. Mpumalanga se verhuringsvlakke is die naaste aan die nasionale gemiddeld terwyl dié vlakke in Limpopo met byna 4% gedaal het.

FOTO: (Verskaf)



4 views