top of page
Search

Cyril Ramaphosa versoek om die kragkrisis voorop te stel tydens sy Staatsrede

VAALDRIEHOEK - Die DA se voorsitter van die staande komitee vir Landbou en Omgewingsake, Andricus van der Westhuizen, het ‘n beroep op president Cyril Ramaphosa gedoen om sy planne uiteen te sit om die beskikbaarheid van kragtoevoer, insluitend vir voedselprodusente, te verbeter. Die president sal Donderdag die Staatsrede in die Parlement lewer. Van der Westhuizen sê daar moet aansporings vir boere wees om meer in alternatiewe energiebronne, insluitend sonpanele, te belê. FOTO: (Verskaf)


1 view0 comments
bottom of page