top of page
Search

DA in Gauteng bekommerd oor oorvol klaskamers wat skole lamlê

VAALDRIEHOEK - Die DA in Gauteng het sy oproep aan die provinsiale Onderwysdepartement herhaal om onmiddellik ʼn plan te maak met oorvol skole reg oor die provinsie. Sergio Isa dos Santos van die party sê hy het tydens ʼn oorsigbesoek aan die Randvaal Primary School in Sedibeng 53 leerders in een klaskamer gevind. Hy sê oorvol skole skep ʼn omgewing wat nie bevorderlik vir leer en onderrig is nie.


 
 
 

Recent Posts

See All

Comments


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page