top of page
Search

DA in Gauteng sê Eskom se beslaglegging van Emfuleni-bankrekenings beteken ramp vir inwoners

VAALDRIEHOEK - Die DA in Gauteng sê Eskom se onlangse stappe om beslag te lê op die bankrekenings van die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit om skuld van R8-miljard te verhaal, sal verwoestende gevolge vir inwoners hê. DA-lid, Nico de Jager, sê ondanks die provinsiale Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake wat die administrasie van Emfuleni in 2018 oorgeneem het, was daar min tot geen verbetering in die munisipaliteit se finansiële bestuur en dienslewering nie.

FOTO: (Verskaf)


 
 
 

Recent Posts

See All

Commentaires


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page