top of page
Search

DA in Gauteng sê wysigings om regulasies vir skrootmetaalhandelaars te verskerp is noodsaaklik

VAALDRIEHOEK - Die DA in Gauteng sê hy doen lank reeds ʼn beroep op die regering en wetstoepassers om metaaldiefstal te bekamp en die skrootmetaalbedryf doeltreffend te reguleer. Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, het onlangs wysigings in die Staatskoerant gepubliseer om die regulatoriese raamwerk vir die skrootmetaalbedryf in die land te versterk. Hierdie wysigings pas die regulasies onder die Wet op Tweedehandse Goedere aan. Michael Sun van die DA sê die instelling van die gewysigde wetgewing is noodsaaklik om kabeldiefstal te bekamp.


 
 
 

Recent Posts

See All

Comments


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page