top of page
Search

DA waarsku voedselsekerheid is in ernstige gevaar weens entstoftekorte

VAALDRIEHOEK - Die DA sê hy is erg bekommerd oor die voortslepende tekort aan entstowwe en die moontlike bedreiging wat dit vir die land se voedselsekerheid inhou. Boere het volgens berigte entstowwe wat onwettig verkry is begin gebruik om skape teen bloutong te beskerm as gevolg van die ernstige tekort aan vervaardiging by die staatsbeheerde Onderstepoort Biologiese Produkte. ‘n DA-woordvoerder, Noko Masipa, sê 50% van boere se veetroppe vrek omdat daar nie entstof beskikbaar is nie,

FOTO: (Verskaf)


2 views0 comments
bottom of page