top of page
Search

Daar is somber werksvooruitsigte vir Skoolverlaters in Suid Afrika.

‘n Arbeidsontleder, Michael Bagraim, het gewaarsku oor somber werksvooruitsigte vir skoolverlaters in Suid-Afrika. Sy stelling kom te midde van matrieks wat gereed maak vir hul tersiêre opleiding, terwyl ander onmiddellik gaan werk soek. Bagraim is bekommerd dat die arbeidsmark nie nuutgekwalifiseerde matrieks dadelik sal kan absorbeer nie. Hy voorspel dat 80-persent van skoolverlaters taai mededinging in ‘n reeds oorversadigde arbeidsmark sal ondervind. Hy glo die matrieksertifikaat alleen, sonder enige vaardighede en ondervinding, het sy waarde verloor.




4 views1 comment
bottom of page