top of page
Search

Damvlakke verbeter te midde van swaar reën in dele van die land.

VAALDRIEHOEK - Die Departement van Water en Sanitasie sê die land se damvlakke het geleidelik gestyg nadat swaar reën in dele van die land geval het. Die land se totale opgegaarde water is vandeesweek 91% teenoor verlede week se 89,9%. Die departement se waarnemende woordvoerder, Andile Tshon, sê die land se watervoorsieningstelsels het egter ʼn dalende neiging getoon ten spyte van die voortgaande reënval.


 
 
 

Recent Posts

See All

Comentarios


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page