Search

Die 2020 Algemene Huishoudelike Opname toon Covid-19 raak meestal Suid-Afrikaanse kinders

VAALDRIEHOEK - Die 2020 Algemene Huishoudelike Opname dui aan die voortslepende Covid-19-pandemie raak meestal kinders in Suid-Afrika. Die opname, wat deur Statistieke Suid-Afrika vrygestel is, het bevind die virus het ‘n merkbare uitwerking op die aard van versorging vir kinders jonger as vier jaar. Stats SA se woordvoerder, Felicity Sithole, sê die persentasie kinders wat voorheen graad R, voorskool, kleuterskool en Edu-sorgsentrums bygewoon het, het vanaf 36,8% in 2019 afgeneem tot 24,2% verlede jaar.

FOTO: (Verskaf)



8 views0 comments