top of page
Search

Die basiese minimum loon kan volgende jaar moontlik skerp styg

VAALDRIEHOEK - Daar word ʼn skerp styging in die nasionale minimum loon in 2023 voorspel. Die kommissie oor die nasionale minimum loon het gister aangekondig dat dit moontlik met die inflasiekoers plus 50 tot 100 basispunte kan styg. Dit beteken dat dit tot R25 per uur verhoog kan word. Die nuwe minimum loon gaan moontlik van Maart van krag wees.

FOTO: (Verskaf)


9 views0 comments
bottom of page