top of page
Search

Die DA sê die ANC-regering is besig om die lewenskoste-krisis te ignoreer

VAALDRIEHOEK - Die DA sê die ANC-regering is besig om die lewenskoste-krisis te ignoreer en versuim om burgers teen die vernietigende brandstofprysstygings te beskerm, deur sy weiering om brandstofheffings te verlaag. Die kleinhandelpryse van albei oktane loodvrye petrol het met R1.27 per liter gestyg. Dion George van die DA sê, sedert 2008 het die brandstofheffing onder die ANC-regering met ‘n verstommende 225% gestyg, terwyl die basiese brandstofprys met 119% opgeskiet het en die heffing vir die Padongelukkefonds met ‘n enorme 425%. FOTO: (Verskaf)


3 views0 comments
bottom of page